Pers ripplesteke

My dogter het vir my hierdie heerlike wolle van London af gebring. Ek het net geweet dat ek iets baie spesiaal daarmee moes maak. Die resultaat was hierdie loper in ripplesteek vir my eetkamertafel:

Ripple

 

Advertisements

Hekel is soos terapie

Wanneer ek kwaad, ongelukkig, of plein omgekrap is, gryp ek wol en ‘n hekelpen en gaan sit in my hoekie en hekel. Wanneer die wol so tussen my vingers deur gly en ek kan sien hoe my stuk werk groei, vloei my gedagtes ook en dis dan wat baie dinge in my kop uitbroei.