Die African Flower

Die patroon is deur twee Suid Afrikaanse vroue ontwerp en is vandag een van die heel gewildste hekelpatrone wêreldwyd. Ek het dit onlangs eers ontdek en geniet vreeslik om dit te doen! Ek het Heidi ook daaraan bekend gestel en sy het dit vinnig onder die knie gekry m.b.v. volledige aanwysings op iemand anders se blog. Hier is haar eerste projek. Ek is besig aan ‘n sak in dieselfde patroon. Hou hierdie spasie dop vir my vordering!!

One thought on “Die African Flower

  1. Hi
    Ek het vandag jou blog ontdek, en wat ‘n verrassing en lekkerte is dit nie!!
    Ek het ‘n handsak gehekel met die “African flower” motief en is baie in my skik daarmee. Laat weet, dan kan ek vir jou ;foto stuur as jy sou belangstel.
    Groete
    Magdaleen

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s