Besondere blommetjies van baie spesiale wol …

Ek het lank gewonder wat om met my Vinnis te maak. Vinnis is wol wat in Kaapstad verwerk en met die hand gekleur word. Vinnis Serina word van bamboesvesel gemaak en kom in die wonderlikste kleure. Hier is die blommetjies vir ‘n tjalie wat ek onlangs begin het. Is dit nie mooi nie?

3 thoughts on “Besondere blommetjies van baie spesiale wol …

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s