‘n Blokkie of ‘n ry ‘n dag …

Ek ontdek toe moes die snoesige sagtheid van Elle Pure Gold. Yum!! Dit hekel soos ‘n droom en lyk nog beter!!

Om te besluit wat om daarmee te maak, was die moeilikste!  Soveel patrone, soveel idees …  Uiteindelik besluit ek op ‘n grannybersie en begin ywerig te haak en steek. Eers was daar net ‘n klompie blokkies …

Toe begin dit bymekaarkom …

H’mmm … nie sleg nie, maar hef aan lê nog voor. Ry vir ry en blokkie vir blokkie … stadig maar seker neem my bersie vorm aan:

???????????????????????????????Tadaaaa!!  Uiteindelik klaar!

2012-11-14 13.00.52???????????????????????????????

Nou kan Kersfees maar kom, ouma Connie se geskenk is klaar!!

Advertisements