‘n Blokkie of ‘n ry ‘n dag …

Ek ontdek toe moes die snoesige sagtheid van Elle Pure Gold. Yum!! Dit hekel soos ‘n droom en lyk nog beter!!

Om te besluit wat om daarmee te maak, was die moeilikste!  Soveel patrone, soveel idees …  Uiteindelik besluit ek op ‘n grannybersie en begin ywerig te haak en steek. Eers was daar net ‘n klompie blokkies …

Toe begin dit bymekaarkom …

H’mmm … nie sleg nie, maar hef aan lê nog voor. Ry vir ry en blokkie vir blokkie … stadig maar seker neem my bersie vorm aan:

???????????????????????????????Tadaaaa!!  Uiteindelik klaar!

2012-11-14 13.00.52???????????????????????????????

Nou kan Kersfees maar kom, ouma Connie se geskenk is klaar!!

4 thoughts on “‘n Blokkie of ‘n ry ‘n dag …

  1. Madelie, jou kombers is pragtig verby!! Gelukkige kleinkind! Kan jy dalk vir my sê hoeveel bolle wol jy van elke kleur in die kombers gebruik het, asook wat is die finale grote van die kombers? Baie inspirerend, want dit is verseker met liefde gehak. 🐞

    • Ananda, ek kan nie mooi onthou nie, maar ek dink dit was 2X100g bolle van elke kleur(7 kleure) en 6 of 8 bolle van die roomkleur. Die kombersie is so om en by 150cmX180cm. En dit was vir ouma (my ma) se 80ste verjaardag. Kleinkinders is nog net ‘n droom vir my!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s