‘n Vinnige serpie

Toe ek hierdie oulike patroon sien, moes ek dit eenvoudig probeer. Dis ‘n variasie van die Queen Anne Lace patroon en ek het myne met 100g mengsel van Bamboes en sybokhaar gemaak. Heerlik sag!! ???????????????????????????????
???????????????????????????????

10 thoughts on “‘n Vinnige serpie

  1. Mens maar dis pragtig!!! Ek self is nie ene vir goete om my nek nie maar vir so n pragstuk sal ek enige tyd my nek op die blok sit. Die kleure is so mooi. Waar het jy die patroon gekry? Ek sal even van die wol bestel as ek nie iets soortgelyks kan opspoor hier in Perth nie.

    • Dis baie maklik om te doen. Ek sal biki grawe en kyk, dan plaas ek vir jou hier
      ‘n skakel na die patroon toe. Dit was ‘n diagrammatiese patroon. Kan jy hekeldiagramme lees?

      • Ek het al geloer na die diagramme maar nog nooit probeer nie. Hekel maar so van n patroon af en as daar n foto by is dan bekyk ek dit om te sien of ek darem nog op die regte pad is. Ek sal dit waardeer as jy vir my die patroon of diagram kan gee. Ek sal maar n SOS uitstuur as ek nie regkom nie. Daar is so baie ervare hekelaars in die Ons Hekel-groep dat ek dink ek nie vir lank sal sukkel om hulp en raad te kry nie. Jy het die mooiste goed op jou blog. Ek bewonder alles. Jy is baie kunstig.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s