Giant Granny bag

Ek kon dit eenvoudig nie weerstaan om ook een te maak toe ek onlangs hierdie idee op die internet raakloop nie. Dit was lekker vinnig en heerlik bevredigend om te maak. Die wol wat ek gebruik het, is Kismet se variagated Colourmatic Aran. Die denimblou, grys en bruin pas by so baie van my goed.
???????????????????????????????

‘n Ou stukkende handsak se handvatsels werk ook sommer baie goed hiervoor. Twee handgemaakte keramiekknope lyk nogal mooi as versiering.
???????????????????????????????

Ek het die 2 grannies met ‘n dubbeldraad gemaak met ’n 7mm pen en het presies 200g gebruik. ‘n Stukkie oorskiet navy en bruin flennie doen diens as voering.

???????????????????????????????

12 thoughts on “Giant Granny bag

  1. Baie dankie, hierdie is nou sommer ‘n baie oulike idee, gaan beslis ook prober.

    Groete Petro McLaren Posbus 56 Harrismith 076 832 4708 (Petro) 082 937 4432 (Eddie) 058 622 2696 (Huis)

  2. Jong Madelie, dit is pragtig! Eks mal daaroor! Sommer lus en prober ook een, lyk darem nie te moeilik nie. Die handvatsels rond dit perfek af hoor!!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s