Projek Stashbag

Stashbag:

???????????????????????????????

Week 1:

’n Klomp van ons gaan ‘n sak saam hekel. Ek plaas die aanwysings hier met foto’s sodat die beginners ook kan saam hekel.

Dit gebruik nie baie wol nie en oorskiet resbietjies sal ‘n lekker bont sak maak. Katoendraad werk lekker en maak ‘n baie stewige sak. Lees voort