Oktober/November 2013: Giant Doilies!

Ronde throw, Jassie CAL

 Hier is ons groot Somerprojek aangebied deur Adele Marais:Doily top

Hier is die patroon wat ek heel eerste probeer het. Dis eintlik ‘n jassie soos julle kan sien, maar  maak nie saak hoeveel keer ek uitgetrek en oor begin het nie, ek kon dit net nie plat kry vir ‘n throw nie! So as enige iemand dit wel regkry sal ek baie graag ook weer wil probeer. Dit is die lekker van ‘n saamhekelprojek. Almal probeer en stryk saam die probleme  uit!

http://mirincondecrochet.files.wordpress.com/2011/09/anleitung_405_0.pdf

Dit is darem maar bitter mooi! Stem julle nie saam nie? Lees voort