Kersprojek/Christmas CAL – Amanda Hensley

Week 1 Playing Hooky Christmas CAL PDF

Week 1 5 Playing Hooky Christmas CAL week 1,5

Week 2 Playing Hooky Christmas CAL

Week 3 Playing Hooky Christmas CAL

Week 4 Playing Hooky Christmas CAL

Hierdie is ‘n heeeerrrrlike projek met BAIE patrone en idees om van te kies. Klik net op die gekleurde skakel, dan kry jy dit in PDF formaat. Klik op ‘save’ om dit na jou rekenaar toe te download.

Ons sê baie dankie aan Amanda vir haar harde en deeglike werk.

Lekker hekel!!