Kersprojek/Christmas CAL – Amanda Hensley

Week 1 Playing Hooky Christmas CAL PDF

Week 1 5 Playing Hooky Christmas CAL week 1,5

Week 2 Playing Hooky Christmas CAL

Week 3 Playing Hooky Christmas CAL

Week 4 Playing Hooky Christmas CAL

Hierdie is ‘n heeeerrrrlike projek met BAIE patrone en idees om van te kies. Klik net op die gekleurde skakel, dan kry jy dit in PDF formaat. Klik op ‘save’ om dit na jou rekenaar toe te download.

Ons sê baie dankie aan Amanda vir haar harde en deeglike werk.

Lekker hekel!!

3 thoughts on “Kersprojek/Christmas CAL – Amanda Hensley

  1. Baie dankie vir ‘n klomp inspirerende idees. Ek het sopas ‘n knievervanging gehad en het tweeling kleinseuntjies op pad vroeg in die nuwe jaar. Volgende jaar kom ons hopelik by die hekelprojek uit.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s