Multi Media Bag Challenge January 2014

Multimedia bag

multi media bag

hekel en lapsak

freeform met lap sakOukei, Kersfees is verby en ons Kersprojek afgehandel. Vir die wat lus is om solank te begin aan die Januarieprojek terwyl daar nog ‘n paar dae vakansie oor is, hier is die uitdaging: Kyk deur die honderd verskillende idees wat ek versamel het en maak jou eie, unieke sak!! Jy kan enige naaldwerktegniek en enige materiaal gebruik om jou meesterstuk mee te maak. Geniet dit!!

Multi Media Bag Challenge: I have collected 100 ideas for bags made by using different materials and sewing/knitting/crochet/embroidery techniques on one of my Pinterest boards. Choose any one of those, or come up with your own unique design and have as much fun as possible while making your master piece!!

Gaan kyk hier: http://www.pinterest.com/madeliehuman/multi-media-bags/

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s