Die Japanese Flower Projek, Februarie/Maart 2014

Ons maak elkeen ‘n artikel of twee met die immer-gewilde Japanese Flower patroon. Hier is Loma Groenewald se aanwysings en voorbeelde net om jou lus te maak om saam te hekel!

Giant Japanese Flower (1) (6)

Ek het reeds ‘n paar blomme gemaak om die patroon te ‘proe’. Yummy!! Lekker SAAMHEKEL!

2013-11-26 13.36.56

Advertisements