Ons maak vloerkussings! – Elza van der Merwe – April 2014

Elza van der Merwe het vir ons die lieflikste idees en patrone bymekaargemaak en ons kan nie wag om aan hierdie projek te begin werk nie. Let op, daar is twee aparte dokumente, die Vloerkussing en die Ripplekussing. Klik net op die blou skakels hier onder om die dokumente te sien. Wag ‘n rukkie geduldig tot dit heeltemaal oopgemaak het. Lekker hekel!!
Poef
VloerkussingCAL
Ripple KussingCAL

3 thoughts on “Ons maak vloerkussings! – Elza van der Merwe – April 2014

  1. Ek het nou lekker vir myself gelag. Scroll so vinnig deur my e-pos en lees die titel as “Ons maak Vloekkussings” My brein was beslis nog nie wakker nie. Hou baie ban die idee van vloerkussings veral vir wanneer die kleinkinders kom kuier. nou gaan my gedagtes op loop en ek wonder… waarvoor kan vloekkussings gebruik word? 1 om te skop van frustrasie as mens die hoeveelste keer lostrek omdat jy ‘n fout gemaak het of die patroon nie lekker wil werk nie of 2 omdat jy geweet het jy moet ei frafels wegwerk soos jy aangaan fan was dit nie nou so ‘n berg nie of vaan pure frustrasie omdat iets al weer inbreuk maak op jou hekeltyd. Lekker dag vir almal

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s