Hou my vas, hou my vas!!

Nee, ek raak nie romanties nie, ek’s opgewonde! ‘n Ou vriendin van my ma se uitdrukking van “Hou my vas, hou my vas!” wat sy altyd gebruik het wanneer sy baie opgewerk raak oor iets, is op my van toepassing vandag en dit oor ek MY EIE aanlynwolwinkel begin het!!

Gaan loer gerus op my Facebookblad: https://www.facebook.com/pages/Yarn-shop/249042995290725

EN en besoek my webwerf: http://www.yarnshop.yarnshopping.com

Ek is seker dan sal jy styf aan jou eie hart en jou kredietkaart moet vashou!!🙂 Have fun.

Antibacterial baby

Bamboo cotton

Kid mohair

Angora Active

6 thoughts on “Hou my vas, hou my vas!!

  1. Dit is MOOI! Ek is mal oor al die Ice wolle! Sal binnekort bestel. Ek word nog op die oomblik vas gehou deur “overspending” op wol. Pa moet eers rustig raak…

  2. Dit hang af hoe ver jou pakkie vanaf Johannesburg vervoer moet word. Dis die koerierdiens hier in SA wat nogal duur is. Maar oor die algemeen betaal mens so $15 per kilogram. Die webwerf se shipping calculator doen dit outomaties. Onthou net om South Africa te select by die lande, anders is die posgeld verkeerd. Maar moenie bekommer nie, ek check alle bestellings voor dit finaal is. Ek sal jou help as jy iets verkeerd gedoen het.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s