Hoekom is jy skrikkerig om aanlyn te koop?

1. Omdat jy nie weet hoe nie?

2. Omdat die wol op die webwerf in US$ geprys is?

3. Omdat jy nie ‘n PayPal rekening het nie?

4. Omdat jy nie die wol kan sien en voel nie?

5. Omdat die posgeld te duur is?

Al hierdie bogenoemde redes is goeie redes, maar oorkombaar: Kom, ek probeer om jou kwellinge aan te spreek.

1. HOW TO SHOP ON OUR WEBSITE: Klick on “All Categories” to see ALL our wonderful yarns. If you want more info on a product, click on the picture and all you need to know, will appear. Click on “Add to cart” if you want to buy. At the top right of the page you will be able to see the total of your purchases being added up. Remember to keep cost of postage in mind. The shipping calculator does that automatically. As our parcels are being shipped directly from the factory in Turkey, it is a bit expensive. The low cost of our yarns, however, more than makes up for that!

Click on “Shopping cart” to see your full order with shipping cost. Here you can make your final decision and you have the option to delete items if you change your mind. First complete your address details, as it influences the shipping cost. USE A PHYSICAL ADDRESS because your parcel will be delivered to your doorstep by courier. REMEMBER to tick next to SOUTH AFRICA on the list of countries, otherwise the shipping calculator will make you pay for shipment to the USA which is more than twice than that here to us. Tick in the little circle next to SKYNET as it is the best option for us. Check everything twice before proceeding. Now click on “Complete Order” to arrange for payment. All our payments go through PayPal which is the safest way to buy on the internet. You do NOT need a PayPal account to do so. You can pay with any credit/debit card. A click on this link below will take you directly to the online shop. You can phone Madelie if you encounter any problems: 082 264 1943 or just inbox me.

yarnshop.yarnshopping.com : Ice Yarn Reseller Store

http://yarnshop.yarnshopping.com/

2. Ongelukkig is die SA Rand nie op die lys van moontlike geldeenhede vir ons webwerf nie, maar dis nie ‘n probleem nie. Hou ‘n sakrekenaar langs jou en vermenigvuldig die dollars met 11, want die $ is tans net minder as R11 werd en sodoende kan jy vasstel wat dit jou gaan kos. Jou transaksie sal in $ wees, want PayPal verwerk die transaksies vir ons en hulle werk net met US$, maar jou eie bank verwerk dit en jou kredietkaartrekening sal in rand wees.

3. Die koper hoef nie ’n Paypal rekening te hê nie. Jy kan met jou kredietkaart betaal.

4. Ons verstaan dat dit moeilik is om keuses te maak van foto’s af, dis hoekom ons feitlik daagliks posts oor die wolle op ons facbookblad maak om meer oor die wol te vertel. Die webwerf het ontsettend baie gedetailleerde inligting oor elke soort wol. Wanneer jy op die foto van die wol waarin jy belangstel, klik, maak dit oop. Die kleure op die webwerf is so lewensgetrou as moontlik.

https://www.facebook.com/pages/Yarn-shop/249042995290725

5. Ja, die posgeld is nogal hoog, maar as jy in ag neem dat jou pakkie oor duisende myle per lug en koerier na jou voordeur toe gebring word binne enkele dae, is dit eintlik nie regtig duur nie. Boonop is ons wolle so goedkoop, dat dit opmaak vir die prys van vervoer.

Geniet jou inkopies en wys asseblief op Facebook wat jy gemaak het daarmee!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s