About

PlekmatjiesOp hierdie blog deel ek die hekelprojekte wat ek self aanpak, sowel as die wat my hekelgroep, Playing Hooky/Haak uit! saam doen. Ons is ‘n groep hekelentoesiaste wat gereëld saamhekel en ons liefde vir handgemaakte produkte uitleef. Loer gerus in en sluit by ons aan!!

7 thoughts on “About

  1. Hi Madelie, Ek is ‘n ouma wat mal is oor hekel! Jou patrone is pragtig! Kan mens iewers die patrone kry? Anna Muller Rustenburg NW

  2. Dankie vir die inspirasie met al jou hekelwerk. Ek is so in my noppies met die African Flower, dis ‘n pragtige patroon. My kombers in ‘n ander patroon was al ‘n ent weg, toe besluit ek om liewers dié blom te maak. Nou het eik rus in my gemoed gekry!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s